Weskaap Motors

multifranchise dealership

Weskaap Motors is ‘n betroubare motor handelaar wat al sedert 1984 mense van regoor die land bystaan met die koop en verkoop van hulle motors.

Of dit nou ‘n afskaling is as gevolg van die COVID-19 ‘lockdown’ of net omdat die kinders die nes verlaat het – ons kan jou help!

Dis so maklik soos ‘n epos stuur of ‘n telefoon oproep.

Frikkie of Dawid sal jou help deur elke stap!

Vul ons kontak vorm in of skakel Frikkie op 072 392 1590 of Dawid 082 811 1963 om uit te vind hoe ons jou kan help. 

11 + 7 =

We buy cars for CASH! Get in touch and let us help you !

We buy cars for CASH! Get in touch and let us help you !