Weskaap Motors

multifranchise dealership

Meet our happy customers! WELCOME!

Ontmoet ons tevrede kliente! WELKOM!!

Le Roux family

Congratulations to the Le Roux family. Enjoy every moment in your Mitsubishi Pajero Sport. Welcome to the Western Cape Cars and Mitsubishi Vredenburg family.

Frikkie Schoombee

Ruan

Geluk Ruan met die aankoop van jou Suzuki Jimny. Ek weet jy gaan groot pret he.

Deon Strydom

Cindy Rhode

Baie geluk met die aankoop van jou Renault Captur Blaze!!!! Geniet elke oomblik Cindy !!

Veilig wees.

Ronel Viljoen

Dominique en JP Botes

Dominique en JP Botes baie geluk met die aankoop van julle Renault Clio!!!!🍸🥳Veilig ry Dominique en hou die voet lig, onthou die speed control.

Ronel Viljoen

Lizette Van Reenen

Lizette Van Reenen, Baie geluk met die aankoop van jou Ford Figo 1400. Veilige km word jou toegwens 🍾

Ronel Viljoen

Natalie

Congratulations Natalie!! Enjoy your new Renault Sandero and a warm welcome to the Weskaap Motors and Renault Vredenburg family 🎈

Frikkie Schoombee

Anel and Abraham De Klerk

Anel and Abraham De Klerk, thank you very much for your repeated business, I really appreciate it, May you enjoy the Renault Duster 4 4 every moment!!!!! Drive nicely and be safe.

Ronel Viljoen

Mo & Jon

Congrats Mo & Jon!! Hope you have so much fun in your Ford Figo. Welcome to the Weskaap Motors family 💐

Frikkie Schoombee

Melaine Verhoef

Geniet jou Chev Spark Melaine Verhoef 🍾🍾🍾🍾veilige km !

Ronel Viljoen

Linda

Baie geluk met jou Hyundai, Linda! Gelukkige kilometers en welkom by die Weskaap Motors familie 🎈🎈

Frikkie Schoombee

Mnr de Freitas

Baie geluk met jou Renault Kwid Mnr de Freitas. Welkom by die Weskaap Motors en Renault Vredenburg familie. 🎈🎈

Frikkie Schoombee

Chipo Machiri

Chipo Machiri Baie geluk met jou Nuwe Stepway plus Glo jy gaan elke km in jou nuwe kar geniet!!!!!Welkom by ons Renault familie Chipo!!!!Veilig ry.

Ronel Viljoen

Mnr Goeieman

Baie Geluk Mnr Goeieman met jou GWM Steed. Veilge myle en Welkom by die Weskaap Motors Gesin.

Edward Cavanagh

Meyer family

Congratulations to the Meyer family. Enjoy your Duster 4×4!! Welcome to the Weskaap Motors & Renault Vredenburg family

Frikkie Schoombee

Miss Mundell

Congratulations on your Renault Sandero Stepway Plus Miss Mundell. Welcome to the Western Cape Cars and Renault Vredenburg family 🎈

Frikkie Schoombee

Elsabe en Raymond Campbell

Elsabe en Raymond Campbell ,baie geluk met jul tweede nuwe Kwid!!!!🍹🍹🍹Hoop ons maak volgende jaar weer so😬😬Baie dankie vir jul herhaalde besigheid ek waardeer dit baie!!!

Ronel Viljoen

Mnr & Mev de Wet

Welkom by die Weskaap Motors en Mitsubishi Motors familie, Mnr & Mev de Wet. Geniet julle Pajero Sport. Sien julle in die duine. 🎉

Frikkie Schoombee

Mr. Lee

Congratulations Mr Lee. Enjoy your new Renault Koleos. Welcome to the Weskaap Motors and Renault Vredenburg family.

Frikkie Schoombee

Adele van Schalkwyk

Adele Baie geluk met die aankoop van jou nuwe Renault Duster 4×4!!!!!Geniet jou fotografie met jou Duster!!!

Ronel Viljoen

Mnr en Mev McKay

Mnr en Mev Mc Kay, Baie geluk met die aankoop van julle nuwe Renault Duster 15dci 🥳🥳Dit was nou spesiaal met julle blinde honde kind ,kon sien die honde kinders kry so baie liefde en gaan beslis die ruimte van die kar geniet😁20 POMS -WP is so gepas met die 24 poms.Baie dankie vir jul besigheid, dit word opreg waardeer🙏

Ronel Viljoen

Mnr De Meyer

Geluk aan Mnr De Meyer met jou nuwe Pajero Sport Exceed.

Deon Strydom

Lee Ann

Baie geluk met jou Ford Figo Lee Ann!! Welkom by die Weskaap Motors familie 🎀

Frikkie Schoombee

Stephen Louw

Stephen Louw ,baie geluk met die aankoop van jou Nissan X Trail 2.0 XE 4×2 .Veilig km word jou toegwens!!!! Geniet jou toere !!!Dankie vir jou vertroue om van die Kaap af hier besigheid te doen.

Ronel Viljoen

Helen

Congratulations Helen. May you have many happy kilometers in your Renault Duster. Welcome to the Weskaap Motors and Renault Vredenburg family.🎈🎉🎈🎉

Frikkie Schoombee

Drikus Prins

Drikus Prins baie geluk met die aankoop van jou Renault Clio!!!!!mag jy net veilige en genotvolle km kry met jou karDankie vir jou besigheid hier by Weskaap motors

Ronel Viljoen

Mnr en Mev Hoofdt

Geluk aan Mnr en Mev Hoofdt met die aankoop van julle Mazda BT 50 en Isuzu KB250 LWB. Mag hulle vir julle gessend bedien in besigheid en privaat kapasiteit. 

Deon Strydom

Charlotte Daniels

Geluk aan Charlotte Daniels met die nuwe toevoeging tot jou famielie. Nuwe Renault Sandero Stepway. Veilige toere. 

Deon Strydom

Timothy

Congratulations with your Mitsubishi Pajero, Timothy. Thank you for your support all the way from JHB. Welcome to the Weskaap Motors and Mitsubishi Vredenburg family.

Frikkie Schoombee

Mr Rozenberg

Congratulations with you Polo, Mr Rozenberg. Welcome to the Western Cape Cars family 🎈

Frikkie Schoombee

Mnr. Pienaar

Baie geluk met jou Chevy Sonic Mnr Pienaar. Dankie vir julle ondersteuning en welkom by die Weskaap Motors familie.

Frikkie Schoombee

Mnr. & Mev. Haig

Mnr en Mev Haig ,Baie geluk met die aankoop van julle Renault Duster 4×4!!! Dankie vir jul besoek vanaf Thabazimbi!!!🍾🍾Veilige km word jul toegwens met jul Duster.

Deon Strydom

Anel en Llewellyn Zeelie

Anel en Llewellyn Zeelie, Baie geluk met die aankoop van julle Renault Duster 4×4. So lekker om jul uit die Kaap te ontvang.  Mag julle veilige km ry en die vlaktes geniet met die 4×4🍾

Deon Strydom

Dirk en Carin Havenga

Dirk en Carin Havenga, baie geluk met die aankoop van julle Chevrolet Utility 14.  Dankie vir jul herhaalde besigheid, dit word opreg waardeer🙏Lekker vakansie hou met die nuwe wiele🍾

Ronel Viljoen

Mr & Mrs Smal

Thank you Mr & Mrs Smal. Congratulations on your 2nd Renault. Happy kilometers 🎈

Frikkie Schoombee

Gary

Congratulations with your new Mitsubishi Pajero Sport, Gary!! Welcome to the Weskaap Motors and Mitsubishi Vredenburg family.

Frikkie Schoombee

Nadine Bester

Nadine Bester Baie geluk met die aankoop van jou Isuzu 300 Double cab, dankie vir jou vertroue in my was lekker om met julle besigheid te doen ,welkom by ons Weskaap motors familie😁🍾🍾🍾🍾

Ronel Viljoen

Mev Helene Hart

Mev Helene Hart ,Baie geluk met die aankoop van u Renault Triber, geniet elke oomblik in jou nuwe kar!!!Mev verdien dit!!Dankie vir die herhaalde besigheid ,veilig ry en wees.

Ronel Viljoen

Janine Cloete

Janine Cloete Baie geluk met die aankoop van jou nuwe Renault Stepway plusBaie dankie vir jou herhaalde besigheid dit word waardeer. Dankie vir pa en ma Cloete vir hul bydrae met die aankoop, terwyl jy moet werk Geniet jou tweede nuwe Renault en veilig wees Janine.

Ronel Viljoen

Mnr Hano Smit

Mnr Hano Smit,Baie geluk met jou nuwe Mitsubishi Pajero Sport 2.4 auto 4×4.Kan NIE glo twee jaar is verby nie ,so dankbaar ons kon jou 2018 inruil en dat jy so tevrede is met jou Mitsubishi!!!!Hano jou herhaalde besigheid word baie waardeer, so lekker om jou deel van ons Mitsubishi familie te hē.Was lekker om weer iemand anders van die familie by te hē,sien Covid het sy voordele ook.Veilig wees julle en geniet die nuwe kar

Frikkie Schoombee

Mev Botha

Mev Botha, Baie geluk met die aankoop van jou nuwe Renault Stepway, waardeer julle besigheid vanaf Malmesbury!!Baie geluk met u verjaardag vandag en natuurlik jou Stepway!!!!Veilig ry en geniet elke oomblik in die nuwe kar!!

Ronel Viljoen

Michelle Wilke

Michelle Wilke baie geluk met die aankoop van jou nuwe Renault Kwid Climber!My eerste Lockdown klientBly jy is veilig en gesond en geniet jou nuwe karBaie dankie vir jou besigheid en geduld. 

Ronel Viljoen

Borain family

Congrats to the Borain family. May you enjoy every kilometer in your Renault Clio. Thank you for your repeat business. 🎀

Frikkie Schoombee

Mr Warren Witbooi

Mr Warren Witbooi, congratulations on the purchase of your second Renault at my way of Springbok.!!!!! Much appreciated Warren. Enjoy your bigger engen and space

Ronel Viljoen

Kaptein De Wet and Ellanda

Kaptein De Wet and Ellanda, congratulations on your Mitsubishi triton double cab, know for sure the bakkie will also make dogs happy . Thank you very much for your repeated business, it is very much appreciated. Enjoy

Ronel Viljoen

Riaan

Congratulations with your Range Rover, Riaan. Welcome to the Western Cape Cars family.

Frikkie Schoombee

Morne

Gelukkige kilometers Morne. Geniet julle Chev Captiva. Welkom by die Weskaap Motors familie

Frikkie Schoombee

Mnr & Mev de Wet

Welkom by die Weskaap Motors en Mitsubishi Motors familie, Mnr & Mev de Wet. Geniet julle Pajero Sport. Sien julle in die duine. 🎉

Frikkie Schoombee

Mr Hedley Joubert

Congratulations to Mr Hedley Joubert on buying your Mitsubishi ASX, I know you will enjoy it. Drive safely. 

Deon Strydom

Mnr & Mev Jacobs

Baie geluk Mnr & Mev Jacobs. Geniet elke kilometer in julle nuwe Renault Triber. Welkom by die Weskaap Motors en Renault Vredenburg familie

Frikkie Schoombee

Roberto Benn

Congrats to Mr Roberto Benn on the purchase of your new Mitsubishi ASX. May he carry you safe kms for years. Enjoy it. 

Deon Strydom

Gerhard en Chantel Olivier

Gerhard en Chantel Olivier baie geluk met die aankoop van julle nuwe Renault Stepway plus,so lekker om weer met julle besigheid te doen!!Veilige km word jul toegewens !!!!!

Ronel Viljoen

Sibongile & Thulani

Congratulations Sibongile & Thulani. Enjoy your BMW and welcome to the Weskaap Motors family.

Frikkie Schoombee

Mr Ndlondlo

Congratulations Mr Ndlondlo. Hope you make great memories in your new Renault Sandero Stepway Plus. Welcome to the Weskaap Motors & Renault Vredenburg family.

Frikkie Schoombee

Daniel en Melinda Sherman

Daniel en Melinda Sherman baie geluk met die aankoop van julle Renault Duster, veilige km word jul toegewens,Julle gaan pragtige ouers wees ,hoop pappa het met die karstoeltjie geoefenVeilig wees en geniet die Duster.

Ronel Viljoen

Mama Vercace

Congratulations Mama Vercace!! Enjoy your new Renault Kwid. Thank you for visiting us all the way from Pretoria North. Safe travels home and welcome to the Weskaap Motors & Renault Vredenburg family

Frikkie Schoombee